
Ons Beskerm Wat Vir Jou Belangrik Is
Elke boerdery en onderneming is uniek. Ontdek versekeringsoplossings en kundige leiding wat by jou behoeftes, risiko’s en toekomsplanne pas.
‘n Pekaneut Poel
Waar boere se haelrisiko verskans word teen werklike koste. As dit min hael kry, kry jy geld terug.
LEES MEER →
Oesversekering
Ons stel jou bekend aan nuwe konsepte om jou oeste te verseker volgens jou risikoprofiel en behoeftes.
LEES MEER →
Korttermyn Versekering
Jy spandeer maandeliks heelwat aan bateversekering. Kry kundige leiding om jou versekeringsbehoeftes en moontlike besparings te ondersoek.
LEES MEER →
Finansiering
Skade Genade kan nou graanboere help om finansiering te bekom. Jy kry ’n toegewyde handelskredietfasiliteit met verlengde betaalterme wat by jou produksie- en inkomstesiklus pas.
KONTAK ONS →
Grow Secure
As jy jou haelpolis uitneem, kry jy droogte- en oormaat-reëndekking teen minimale ekstra koste by. Dit geld vir kommersiële mielies, sojabone, sonneblom en graansorghum.
PRAAT MET ONS →