Jy spandeer maandeliks heelwat aan bateversekering. Ons het kundige mense wat deur jou bestaande polis kan werk om seker te maak dat jou polis by jou behoeftes en sak pas. 

Of jy klein boer, groot boer of glad nie boer nie – ons wil graag vir jou opsies bied wat by jou behoeftes aanpas. Ons kan help met persoonlike lyne, skole, kerke en sakeondernemings . 

Het jy geweet dat jy krediete kan kry op die versekering van duur toerusting? Veral items soos stropers en groot trekkers wat lang tye in die stoor staan. 

As jy ʼn vloot vragmotors op die pad het is daar uitstekende produkte daarvoor. 

Ons sal gratis na jou bestaande versekering kyk. Heel moontlik kan ons vir jou iets beter bied en jy wil tog nie die geleentheid mis nie! 

Kontak ons sommer nou. Jy kan net wen. 

Scroll to Top